HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week 62,5 mm reën in Riversdal se opvangsgebied geval en vir Oktober is daar tot dusver 161,2 mm reën gemeet.
Die jongste stand van damme:
16 Oktober
- Korentepoortdam - 100,5%
- Duivenhoksdam - 102,7%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
23 Oktober
- Korentepoortdam - 102%
- Duivenhoksdam - 100,7%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’