HESSEQUA NUUS - Die afgelope week het daar 10,6 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval.
Daar is geen verandering in die damvlakke nie en al vier damme is steeds propvol.
Die jongste stand van damme:
24 Julie
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 100,4%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
31 Julie
- Korentepoortdam - 100,37% -
- Duivenhoksdam - 100,4%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’