HESSEQUA NUUS - Goeie reëns die afgelope week in die Korentepoortdam se opvanggebied het meegebring dat die damvlak met ongeveer 4% gestyg het.
Vir die week is 19,3 mm gemeet, terwyl 29 mm vir die maand gemeet is.
Die Olive Grovedam in Stilbaai het 'n verdere 5% gedaal, terwyl damvlakke in die res van die Hessequa-streek konstant gebly het.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'