HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope maand 94,1 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval. Nodeloos om te sê, maar al die damme is tjokkenblok met die Korentepoortdam wat op 107% staan.
Die jongste stand van damme:
2 Oktober
- Korentepoortdam - 103%
- Duivenhoksdam - 107,3%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
9 Oktober
- Korentepoortdam - 107%
- Duivenhoksdam - 100,9%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’