HESSEQUA NUUS - Geen reën is die afgelope week in die Korentepoortdam se opvanggebied gemeet nie.
Die Duivenhoksdam se vlak in Heidelberg het bietjie gedaal, maar die Olive Grovedam in Stilbaai het weer effe gestyg.
Die stand van damme oor die afgelope twee weke is soos volg:
3 Oktober
- Korentepoortdam - 81%
- Duivenhoksdam - 97,9%
- Olive Grovedam - 57%
- Jongensfontein dam - 100%
12 Oktober
- Korentepoortdam - 91%
- Duivenhoksdam - 92,4%
- Olive Grovedam - 60%
- Jongensfonteindam - 100%
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'