HESSEQUA NUUS - Die afgelope week is 6,5 mm reën in die Korentepoortdam in Riversdal se opvanggebied gemeet en het die damvlak 'n effense daling getoon. Die ander damvlakke in die Hessequa-streek het konstant gebly.
Die stand van damme oor die afgelope twee weke is soos volg:
10 Augustus
- Korentepoortdam - 94%
- Duivenhoksdam - 100,3%
- Olive Grovedam - 45%
- Jongensfontein dam - 100%
15 Augustus
- Korentepoortdam - 94,6%
- Duivenhoksdam - 100,3%
- Olive Grovedam - 45%
- Jongensfonteindam - 100%
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'