HESSEQUA NUUS - Hoewel geen reën die afgelope week in die Korentepoortdam in die Hessequa-streek se opvanggebied gemeet is nie, is die reënval vir die maand 40mm.
Al die damme in die streek bly steeds konstant.
Die stand van damme is soos volg:
13 September
- Korentepoortdam - 100,02%
- Duivenhoksdam - 100,4%
- Olive Grovedam - 94%
- Jongensfonteindam - 100%
20 September
- Hartbeeskuildam - 5,30%
- Klipheuweldam - 60,87%
- Ernest Robertsondam - 100,54%
- Wolwedansdam - 72,41%
27 September
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoksdam - 100,3%
- Olive Grovedam - 94%
- Jongensfonteindam - 100%
- Hartebeeskuildam - 5,36%
- Klipheuweldam - 56,63%
- Ernest Robertsondam - 100,54%
- Wolwedansdam - 72,41%
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'