SLANGRIVIER NUUSFLITS - Die personeel het besluit om elke Vrydag sedert Winnie Madikizela-Mandela se afsterwe, haar nalatenskap te eer deur hul hoofde te bedek soos sy bekendheid verwerf het met haar kopdoeke oor die jare.
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'