HEIDELBERG NUUS - Tiffany Fielies, finale jaar student aan KSUT se Mowbray-kampus en past. Martin Meyer, finale nagraadse onderwysstudent aan Unisa doen hul laaste praktiese opleiding by die skool.
Fielies is 'n oudleerder van die skool en het by Hoërskool Heidelberg matrikuleer.
Meyer is tans nog pastoor by AGS-Oos op Heidelberg.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'