Gallery
HESSEQUA NUUS - Die hewige reën en windstorms wat Hessequa op Sondag 29 September geteister het, het sy tol in Slangrivier geëis.
Die dak van Hilliët en Caroline Hartnick se huis het afgewaai en hulle moes saam met bure skarrel om hul besittings teen die slegte weer te beskerm.
Drie ander huise en twee in Heidelberg is ook deur die storm beskadig.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Twee jong manne wat na die reën aan die werk gespring het om lekplekke op hul huis se dak reg te maak.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'