ALBERTINIA NUUS - Albertinia-polisie bied Maandag 13 Desember ‘n slagofferberaders opedag by die plaaslike biblioteeksaal aan.
Dit begin 18:00.
Alle belangstellendes is welkom.
Vir meer inligting, kontak die polisiestasie (028 735 8050).
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'