HEIDELBERG NUUS - Die groep flukse vroue van Hessequa-munisipaliteit is daagliks besig om met hul besems en grawe sypaadjies skoon te maak en te vee.
Ná die heerlike reën wat verlede Maandagoggend vroeg uitgesak het, was hulle besonder besig om in Heidelbergweg op te ruim.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'