RIVERSDAL NUUS - Om senior burgers besig te hou, is nie ‘n maklike taak nie. Daarvan kan Retha Benadé, sosiale koördineerder by DROOM getuig.
Maar dié werkie verrig sy met liefde. Projekte is aan die orde van die dag en om daardie rede kom die inwoners van tehuise Ou Meule en Jan Lange op Riversdal gereeld bymekaar.
Hiervoor benodig DROOM baie items, want hulle kan nie alles voorsien nie. Vir meer inligting of navrae, kontak Benadé (028 713 2526).
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'