Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die skoolhoof, Nicky Deetlefs van Laerskool Bertie Barnard in Stilbaai en 25 pa's het 'n bromponietoer onderneem.
Die toer oor 'n afstand van 430 km na Calitzdorp was om geld in te samel om 'n skoolbussie vir die skool te koop.
Die toer het op Vrydag 11 November begin en het Sondag 13 November geëindig.
VIDEO: Scooter toer vir skoolbus
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'