RIVERSDAL NUUS - Lizanne Schraader is Februarie vanjaar as verkoopsbestuurder vir die Oudshoorn, Mosselbaai en Riversdal area aangewys.
Group Editors het van Shirley Coetzee (verkoopsbestuurder) afskeid geneem.
Schraader het sedert Junie 2013 as verkoopsverteenwoordiger by George Herlad gewerk.
Sy verwerf haar graad in B.A. Korporatiewe- en Bemarkings Kommunikasie aan die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'