STILBAAI NUUS - Stilbaai se sakekamer het besluit om inligting tydens inperking met alle besighede in die dorp te deel en nie net met lede nie.
Voorsitter Rachel Wall sê hulle is in weeklikse kontak met forums wat werk aan idees om plaaslike ekonomieë te herbou.
Enigiemand met voorstelle is welkom om Wall by [email protected] te kontak.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'