RIVERSDAL NUUS - Die Riversdal-rolbalklub bied op Donderdag 12 Maart ’n fondsinsamelingsgeleentheid vir KANSA aan.
Volgens Louw Bester, sekretaris en tesourier van die klub is dit die tweede keer dat hulle tydens die sosiale rolballiga-aand gaan geld insamel.
Verlede jaar het hulle R2 640 ingesamel en hoop om dié bedrag vanjaar te ewenaar.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'