RIVERSDAL NUUS - Die munisipale kantore op Riversdal is tans as gevolg van ‘n Covid-19 voorval gesluit.
Volgens Didi Budricks (openbare betrekkinge-beampte) sal diepreiniging vandag, 3 Augustus gedoen word.
Die kantore sal weer op Dinsdag, 4 Augustus vir alle dienste heropen.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'