Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - “Ongeag die omstandighede wil ons ons kinders vanjaar na hoër hoogtes lei sodat hulle tot die welslae van die gemeenskap kan bydra.
"Saam met die ouers se opofferinge sal ons sonder vrees en angs - maar in geloof die hoop saai dat ons sal help bou aan die toekoms van die samelewing.
"Ons stel hoë verwagtinge vir onsself,” sê Japie Kellies, skoolhoof van Panorama Primêr, die skool met die grootste aantal leerders - oor die 1 100 - op Riversdal.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'