ALBERTINIA NUUS - Die plaaslike rugbyklub van Albertinia het die naweek op eie bodem teen Prins Albert gespeel en die wedstryd gemaklik 70-8 gewen.
Rangers het nie gras onder hulle voete laat groei nie en die drieë behoorlik soos sardientjies ingeryg.
Lees meer hieroor Vrydag in die Suid-Kaap Forum koerant.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'