RIVERSDAL NUUSFLITS - 'n Beloning van R1 000 is uitgeloof indien jy weet waar Tommy, 'n 18 maandeoue mannetjieskatjie hom bevind.
Hy is sedert 26 Februarie vanuit die Lobeliastraat-omgewing vermis.
Indien jy weet waar Tommy is, kan jy die eienaar by 084 5141 893 skakel.
Lees 'n vorige berig: Beloning vir terugvind van vermiste kat
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'