HESSEQUA NUUS - Die eienaars van hierdie miniatuur Schnauzer bied 'n beloning van R1 000 aan vir enige persoon wat hom veilig aan hulle besorg.
Mojo is 'n gesteriliseerde reun en hy het Sondag 15 Mei verdwyn.
Sy eienaars bly op 'n plaas langs die pad wat na Slangrivier gaan.
Enigiemand met inligting kan 076 423 4374 skakel.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'