STILBAAI NUUS - Die Preekstoel-karavaanpark in Stilbaai is in die proses om omskep te word in ‘n Covid-19 isolasie perseel.
Volgens Maret Lesch, kommunikasiebeampte van die Wes-Kaapse department gesondheid sal 28 van die karavaanpark se wooneenhede gebruik word om mense onder isolasie en kwarantyn te huisves.
Verpleegpersoneel sal ook op die terrein woon.
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'