Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Maritza Hartnick, dogter van onderburgemeester Johannes en wyle Elizabeth Hartnick, is bekroon met die Professional Beauty GCC-toekenning vir terapeut van die jaar.
Sy is ook die beste in die Midde-Ooste in haar kategorie.
Die GCC-toekennings vir professionele skoonheid is daarop gemik om individue en maatskappye te erken wat 'n verskil maak in die skoonheids-, spa- en haarbedryf in die ooste.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'