RIVERSDAL NUUS - Mari van Greunen, oudmatrikulant van Riversdal en dogter van Hoërskool Langenhoven se hoof, Piet de Villiers, is op 14 Julie in 'n Kaapse hospitaal aan ovariumkanker oorlede.
Sy laat haar man Danie en 3-jarige dogtertjie Lisa agter.
'n Troosdiens sal Vrydag 19 Julie om 15:00 in die NG Kerk De Eike in Kuilsrivier plaasvind.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'