Van der Merwe is vermoedelik in die oggendure van Donderdag 27 Julie deur haar jongste seun, Pieter le Roux (22) met ‘n stomp voorwerp aangeval, waarna sy aan haar wonde beswyk het.
- Ma vermoor, seun in hof
- Vermaaklikheid-moord: Vrou se seun verdagte
- Vrou se liggaam op Vermaaklikheid gevind
Lees meer hieroor in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.