Update Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Hoewel dit weerskante van die Garcia-pas brand, is die pad vanaf dié dorp na Ladismith nie gesluit nie. Dit is volgens San-Marié Cronjé, joernalis op die toneel.
Die brand op Sleeping Beauty is net op haar kopgedeelte, terwyl die vuur aan die tolhuis se kant baie hoog opvlam.
Charl Wade van SCFPA het pas laat weet dat daar ‘n derde brand ook aan die oostekant is.
Personeel van Working on Fire, Garden Route-distriksmunisipaliteit, Hessequa en grondeienaars is op die toneel.
Die brand op Sleeping Beauty is net op haar kopgedewlte, terwyl die vuur aan die tolhuis se kant baie hoog opvlam.
Kyk 'n video hieronder:
Lees 'n vorige artikel hier: Dal brand weer
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'