Update
HEIDELBERG NUUS - Heidelbergers moet gereedmaak om óf vroeg te gaan slaap, óf die kerse aan te steek.
Diegene wat so gelukkig is om ‘n kragopwekker te hê moet dit gaan aanskakel.
Kragtoevoer sal blykbaar eers vannag tussen 23:00 - 00:00 herstel wees.
Geen inligting oor die helikopterongeluk is egter nig bekend nie.
Lees 'n vorige nuusflits: Helikopter vlieg teen kragdrade vas
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'