Update Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Hessequa brandweer, Eden brandweer, Working on Fire en lugsteun is ontplooi na 'n brand vanmiddag sowat 17 km buite Stilbaai onstaan het.
Vier eenhede is ontruim wat gevaar staan om in die vuur se pad te kom.
Die publiek word versoek om nie die Klipfontein/Melkhoutkraal grondpad te gebruik nie.
Lees 'n vorige artikel: Brand buite Stilbaai
Kyk 'n video wat vroeër vandag geneem is, hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'