HESSEQUA NUUS - Pieter Duminy het Vrydag, 23 April na 37 jaar as opvoeder die tuig neergelê.
Die laaste 13 jaar was by Vondeling Primêre skool tussen Heidelberg en Witsand.
Volgens die prinsipaal, Zandra Davids het sedert 2008 sommer baie vinnig sy merk gemaak.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Zandra Davids, Pieter Duminy, Carmen Hill en Elmarize Van Wyk, beide opvoeders. Foto: Clive Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'