HEIDELBERG NUUS - 'n Vragmotor wat Sondag, 26 September in Eksteenstraat vanuit die N2, Heidelberg onklaar geraak het, het verkeer vir 'n lang ruk ontwrig.
Slegs 'n enkelbaan was oop vir motors om verby te beweegterwyl die vrag hout op die trok eers oorgelaai moes word.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'