HEIDELBERG NUUS - Kindersorg Heidelberg het onlangs die dienste van drie nuwe kollegas bekom.
Van links is Leonardo Ayslie (hulp-maatskaplike werker en 'n boorling van Ladismith), Nicole Jansen (maatskaplike werker en 'n boorling van Swellendam) en Kayda Jantjies (hulp-maatskaplike werker, ook 'n boorling van Ladismith).
Hulle is slaggereed om net hul beste aan die gemeenskap van die Heidelberg-distrik te lewer.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'