Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Nuwe hemde is Vrydag 15 September aan die span van Working on Fire op Riversdal oorhandig.
Dit is moontlik gemaak deur die NG Kerk Riversdal-Wes, verteenwoordig deur ds. Deon Beyers (voor links), Riversdal SuperSpar, South Cape FPA, Johan Fielies en 3@1.
Heel regs sit die basisbestuurder, James Dekela.
Kyk 'n videogreep van 'n drilsessie hieronder:
Working on Fire lyk goed in hulle nuwe hemde.
ARTIKEL, VIDEO EN FOTO: WILMA ADAMSON, SUID-KAAP FORUM REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'