Update
HEIDELBERG NUUS - Niemand het seergekry nie in ‘n botsing wat vroeër vanmiddag op die N2 net buite Heidelberg tussen ‘n vragmtor en motor plaasgevind het.
Dit het omstreeks 12:30 gebeur. Die toneel is reeds ontruim.
Die vragmotor het geringe skade opgedoen, maar die motor se sykant is redelik erg beskadig.
VORIGE ARTIKEL: Ongeluk buite Heidelberg
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'