HEIDELBERG NUUS - Die verbasing by Huis Zenobia du Toit in Heidelberg was groot toe 21 brullende motorfietse een dag vroeg in Augustus voor die deur stilhou.
Lede van die Mac’s motorfietsgroep het die De Beers met ‘n pakkie vanaf hul seun in Gauteng kom verras.
June de Beer en haar man Dawie het terstond ‘n foto saam met die manne laat neem.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'