Update
HESSEQUA NUUS - Suid-Kaap Forum se telefoonlyne was gister heeldag af as gevolg van die kragonderbreking in Riversdal wat eers gisteraand ongeveer 21:00 herstel was.
Ons telefone is dus weer werkend en vra ons verskoning vir enige ongerief in die verband.
Lees 'n vorige berig: Belangrike kennisgewing
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'