HESSEQUA NUUS - Suid-Kaap Forum se telefoonlyne is tans af en ons kan geen oproepe ontvang of uitbel nie. Ons werk aan die probleem om hoop om dit so gou moontlik te herstel.
Vir enige dringende navrae skakel die volgende persone:
- Kleinadvertensies (smalls)/Boedelkennisgewings – Rina Snyman: 082 874 5945;
- Blokadvertensies – Jaun-Maré Conradie: 082 254 6466;
- Redaksioneel – San-Marié Cronjé: 082 927 3403.
Baie dankie vir u geduld.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'