Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Die Culla Uys-natuurtuin in Heidelberg is op Saterdag 2 November amptelik geopen.
Talle mense het aan die pretdraf en feestelikhede deelgeneem.
Eerste en hand-aan-hand oor die wenstreep was die seuns JJ Pfaff en Jan-Paul du Toit.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'