Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die kinders wat die vakansiekamp gedurende Desember by die Nonarosa-boskamp tussen Heidelberg en Witsand bygewoon het, kon hul bekommernisse en drome in ’n briefie neerpen en dan een aand aan ’n houtkruis vasspyker, opgedra aan die Hemelse Vader.
Gino Mouton het ’n erge hakkelprobleem en kon nouliks twee woorde na mekaar uitkry.
Voor die kamp het hy reeds in die kinder en jeugsorgsentrum vertel hy daarvan genees gaan wees wanneer hy terugkeer.
Sien 'n video hieronder:
En wonderbaarlik, dit het so gebeur…
• Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'