RIVERSDAL NUUS - Petrus Kusene is 'n jong man met 'n hart vir skilpaaie.
Suid-Kaap Forum het Vrydag 6 Maart dopgehou hoe hy geduldig agter 'n skilpad oor 'n straat gestap het sodat die dier veilig in die tuin oorkant die huis waar hy gewerk het, kon aankom.
Skillie wou ongelukkig nie vir 'n foto saam met sy weldoener stilstaan nie - so baie blare om te eet, so min tyd...
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'