STILBAAI NUUS - Henk Bierman se rustige stem oor die radio het hom ‘n ou bekende in menige huis tussen 1975 en 1995 gemaak.
Hy woon tans op Stilbaai en geniet sy aftrede terdeë.
‘n Kuier met hom is soos ‘n glas goeie wyn, dit bly lekker tot op die einde.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'