STILBAAI NUUS - Daar bestaan geruime tyd 'n gevoel by sommige inwoners en belangegroepe dat Stilbaai te vinnig groei en dat die infrastruktuur nie voldoende is nie.
Die munisipale bestuurder, Albert de Klerk, het Vrydag, 24 Februarie, tydens die Stilbaai-belangeforum se algemene jaarvergadering in Palinggatoord se saal, oor die kwellende kwessies kom terugvoer gee en in sy aanbieding die Hessequa-munisipaliteit se denkwyse rakende die uitbreiding kom oordra.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'