RIVERSDAL NUUS - 'n Motoris is in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van drank na hy met 'n bakkie agter in 'n motor vasgery het.
Die voorval het Woensdagoggend, 21 April 5km buite Riversdal, rigting Ladismith gebeur.
Niemand is beseer nie.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'