Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die massa aflos tussen hoër- en laerskole by Riversdal Landbouskou is gewoonlik baie gewild en vanjaar was geen uitsondering nie.
Die pawiljoen was volgepak met ouers, familie, vriende en besoekers wat die atlete luidkeels aangemoedig het.
Fotogalery: Massa aflos by Riversdal Landbouskou
VIDEO: Riversdal Landbouskou, Massa aflos
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'