HESSEQUA NUUS - Vuurwapens mag nie meer by polisiestasies ingehandig word vir veilige bewaring wanneer mense met vakansie gaan nie. Maar daar is 'n alternatief.
"Vuurwapeneienaars kan 'n vorm (SAP 539) by die polisiestasie gaan kry om hul wapens by iemand waar hul weet dit veilig sal wees, te stoor.
"Ons het deesdae baie inbrake by huise waar die eienaars weg met vakansie is en waar vuurwapens gesteel word," het kapt Susan Botha, stasiebevelvoerder van Albertinia-polisie gesê.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'