RIVERSDAL NUUS - Irene Albertyn van Riversdal wat haar 10-jarige seun Kenthlan op 21 September in ’n motorongeluk aan die dood afgestaan het, het haar smart met Suid-Kaap Forum gedeel.
“Ek kan nie snags slaap nie - al waaraan ek dink is Kenthlan,” sê sy.
Sy kan veral nie verwerk hoe haar kind op die ongelukstoneel moes gely het na hy deur ‘n bakkie op die Kruisrivierpad 5 km buite die dorp getref is nie.
Hy het op die toneel gesterf en volgens die nadoodse ondersoek het hy aan kop- en borsbeserings beswyk.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Lees verwante artikels:
- Troosdiens vir twee seuns
- Hartroerende troosdiens vir leerders gehou
- Botsing knip drie jong lewens kort
- N2 closed between Albertinia and Riversdale
- Ongeluk op N2 Albertinia
- Opvolg: Begrafnisreëlings vir jong ongelukslagoffers bekend
- Fietsongeluk ruk gemeenskap
- Kind noodlottig in ongeluk beseer
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'