Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - 'n 10-Jarige kind wat tussen 12:00 en 13:00 op die Kruisrivierpad sowat 5km buite Riversdal raakgery is, is noodlottig beseer.
Die bestuurder van 'n donkergys bakkie het die kind op 'n fiets getref.
Die insittendes van die voertuig is nie beseer nie, maar glo vir skok by die plaaslike hospitaal behandel.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'