Breaking News Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Twee kinders is dood in die trompop botsing tussen ‘n bakkie en ‘n ligte motorvoertuig op die N2 tussen Albertinia en Riversdal.
Volgens Kenny Africa, Wes-Kaap verkeershoof word vermoed dat die motor se band gebars het.
Motoriste word versoek om van ‘n alternatiewe roete deur Albertinia gebruik te maak indien hulle rigting Riversdal reis.
Meer inligting volg sodra bekend.
Kyk 'n video hieronder:
Die ongeluk net buite Albertinia. Foto: Heinrich Fortuin.
Reddingspersoneel is op die toneel. Foto: Heinrich Fortuin
Lees 'n verwante artikel: N2 closed between Albertinia and Riversdale
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'