STILBAAI NUUS - Die beperkings op beweging tydens die grendeltyd het buurtwagte in Stilbaai, Jongensfontein, Melkhoutfontein en omgewing na nuwe maniere laat soek om misdaad op ’n afstand te hou.
Volgens die hoof-koördineerder in dié gebied, Pieter Lategan, word nagpatrollies nou vanuit huise gedoen, met elkeen wat vir ’n uur in die nag die omgewing rondom dophou.
Enigiemand, ook nie-lede wat hieraan wil deelneem kan Pieter Lategan by 082 808 6559 kontak.
• Lees meer Donderdag
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'