HESSEQUA NUUS - Om ‘n boek vas te hou en die gedagtegang van ‘n skrywer in woorde te volg kan strelend vir die siel wees.
By die Swellendam-biblioteek word dit al 182 jaar gedoen.
Die Wes-Kaapse regering, met minister Anroux Marais (Wes-Kaapse minister vir sport en kultuur) as die minister verantwoordelik vir kultuurbevordering word die geskiedenis van dié biblioteek nou gemoderniseer.
‘n Ultramoderne nuwe biblioteek se sooispit is Dinsdag, 24 November deur Marais waargeneem.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Swellendam, Hessequa nuus'